About
Upcoming Performances
Past Performances
News
Reviews
Video
Audio
Contact

Sunette Visser (Editor) and Karen Guertse (Manager) at Rekord newspaper. 30 October 2013.


Conrad and Letitia are working up a good thing. They have an interesting sound. I hope they enjoyed themselves. TJs enjoyed their performance.

Bob Dubery (acoustic guitarist) on performance @TJs, Marks Park, Johannesburg 25 March 2010


Voor die aanvang van ʼn uitvoering ervaar mens altyd ʼn gevoel van opwinding, ʼn nuuskierige verwagting oor dit wat aangebied gaan word.

STRING SYMMETRY: Wat ʼn belewenis!

Opvallend as eerste indruk, was die innige intimiteit tussen die twee kunstenaars, soo ʼn magiese teenwoordigheid regdeur hul uitvoering. Dit was treffend hoe die bewustheid van mekaar met snare klank hulle saambind tot n kosbare besit.
In verwondering ervaar mens hoe selfversekerd kunstenaar en instrument een word. Deur meesterlike vlugheid van vingers en hande word die klanke uit die snare opgetower. Energiek neem die vertolking dringend-meesleurend in intensiteit toe.
Gefassineerd word mens weggevoer in ʼn maalkolk van verstommende beweging van hand, die intonasie van snaar en akkoord tot n triomfantlike klimaks.
Dit bly jou by........hulle kán.

ONGELOOFLIK! BRILJANT!

LCD Dans Skool konsert 12 Dec 09